korhaan
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
korhaan | korhane |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
korhaantjie | korhaantjies |
- kor•haan
- (voëls) Enige van verskeie groot, eetbare grondvoëls in die familie Otididae met 'n plat koop en drie tone per poot.
- Korhane is omnivore wat hoofsaaklik in droë, oop gebiede voorkom, 'n skor geluid maak en hulle neste op die grond bou.
- witpenskorhaan, bloukorhaan, vaalkorhaan, woestynkorhaan, boskorhaan, swartvlerkkorhaan, witvlerkkorhaan, langbeenkorhaan
Vertalings: korhaan | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor korhaan.