kortbeenboesmangras

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

kort∙been∙boes∙man∙gras
Enkelvoud Meervoud
  kortbeenboesmangras     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante),   Stipagrostis obtusa (Delile) Nees is 'n grasspesie wat inheems aan Namibië en Suid-Afrika is.

     Sinonieme

Fyntwa

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kortbeenboesmangras.