Afrikaans (af)

  Woordafbreking

fyn∙twa
Enkelvoud Meervoud
  fyntwa     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) (Stipagrostis obtusa (Delile) Nees) is 'n grasspesie wat inheems aan Namibië en Suid-Afrika is.

     Sinonieme

Kortbeenboesmangras

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fyntwa.