Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  kraaines     kraaineste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kraainessie     kraainessies  

  Woordafbreking

kraai•nes

  Uitspraak

IPA: [kraaiˈnes]


     Betekenisse

1. 'n Nes wat 'n kraai bou en waarin die eiers gelê word en waar dit dan uitbroei. Dis ook soms 'n plek waar waardevolle goed gevind word omdat 'n kraai, volgens oorlewering, blink goedjies vaslê en in die nes opgaar.
2. 'n Ingewikkelde knoop wat gevorm het in 'n lang voorwerp soos 'n tou of lyn en wat kwalik ontknoop kan word - veral met betrekking tot 'n vislyn wat geknoop geraak het.
3. Die platform of mandjie aan die bokant van 'n seilskip se mas waar daar 'n wag geplaas word om op die uitkyk te wees vir ander vaartuie.