Enkelvoud Meervoud
  kraal     krale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kraaltjie     kraaltjies  
    
(lêer)
  1. (landbou) 'n Omheinde gebied waar vee bymekaargebring word
  2. 'n Omheinde tradisionele stamdorp, in of buite Afrika, wat uit hutte bestaan
  1. Hierdie kraal is op 'n hoogtetjie gebou waar dit koeler is om die perde so bietjie teen siektes en muggies wat moontlik perdesiekte kon veroorsaak te beskerm.[1]
  2. Dingaan het in 1829 vir hom 'n nuwe kraal laat bou en dit Umgungundlovu genoem.[2]


Enkelvoud Meervoud
  kraal     krale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kraletjie     kraletjies  
  1. Sjabloon:juweliersware 'n Deurboorde voorwerp wat aan 'n ketting geryg kan word
  1. In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is.[3]