[1] 'n Krans.
[2] 'n Krans.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  krans     kranse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kransie     kransies  

  Woordafbreking

krans

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Ronde ornament van blomme wat o.a. op die kop gedra of op 'n graf gesit kan word.
  2. Plek waar 'n berg 'n afgrond vorm.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Romeine het 'n krans van laurierblare as toekenning vir 'n oorwinning oorhandig.
  2. Oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee.

     Spreekwoorde

Elke bobbejaan het sy krans (almal het 'n plek waar hy tuis is).
Goeie wyn het nie 'n krans nodig nie (wat goed is, hoef nie aangeprys te word nie).

     Vertalings

  Vertalings:   1. Ornament van blomme
Engels: wreath(en)
Nederlands: krans(nl)
Noors: krans(no)
  Vertalings:   2. Afgrond
Engels: cliff(en)
Nederlands: klip(nl), klif(nl)
Noors: klippe(no)