Krokette.
Enkelvoud Meervoud
  kroket     krokette  
kro•ket
(voeding) ’n Klein gebraaide rolletjie met krummels om, met as hoofbestanddele gewoonlik fynaartappels met maalvleis, hoender, vis of skulpvis, kaas, groente en ’n wit- of bruinsous.
Die kroket word gewoonlik in ’n silinder-, skyf- of ovaalvorm gerol, met krummels bedek en dan in diep olie gebraai.
bitterbal
  Vertalings:    kroket
Engels: croquet(en), croquette(en)
Frans: croquette(fr)
Nederlands: kroket(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kroket.