Kruisbindings van swawel in gevulkaniseerde isopreen
Enkelvoud Meervoud
  kruisbinding     kruisbindings [2]  
kruis +‎ binding
kruis•bin•ding
  1. (chemie) Die proses van koppeling van twee polimeerkettings deur 'n kovalente ketting, sy eindresultaat of die mate waarin dit aanwesig is
  2. (chemie) 'n Korte kovalente ketting wat twee polimeerkettings verbind en 1) moontlik maak
  1. Dit het 'n hars met 'n hoë kruisbinding en lae uitruilkapasiteit, 'n klein inspuitvolume en 'n suierpomp om die deurdrenkoplossing te lewer, gewoonlik vir aanlyn outomatiese deurlopende geleidingsopsporing van die deurdrenkoplossing.[1]
  2. Die difenielbenseeninhoud bepaal die aantal kruisbindings.[2]
  Vertalings:   1. Koppeling (proses)
Engels cross-linking(en)
  Vertalings:   2. Kovalente ketting tussen polimeerkettings
Engels cross-link(en)