Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
kudde
Taal
Hou dop
Wysig
'n Kudde lamas
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Afgeleide woorde
1.2.4
Vertalings
1.3
Verwysings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
kudde
kuddes
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
kuddetjie
kuddetjies
Woordafbreking
kud•de
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
landbou
)
,
(
biologie
)
'n Groot trop diere, soos runderagtiges of skape, wat saamleef
Voorbeeldsinne
Olifante is hoogs sosiale diere en koeie regeer. 'n
Kudde
sal tipies 'n matriarg hê met groot kulturele kennis wat die
kudde
lei.
[
1
]
Afgeleide woorde
Kuddegedrag
,
kuddementaliteit
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
herd
(en)
Goties
:
𐌷𐌰𐌹𐍂𐌳𐌰
Nederlands
:
kudde
(nl)
v
/
m
Xhosa
:
umhlambi
(3)
Verwysings
↑
Press reader; 2017-09-20