Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kwarantyn     —  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈkʋɑ.rɑn.təin]

  Woordafbreking

kwa•ran•tyn

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Afsondering van persone of diere wat moontlik met 'n siekte besmet is; sanitêre maatreël om besmette mense en diere te isoleer.

     Voorbeeldsinne

'n Melaatse kolonie is 'n plek waar melaatse mense in kwarantyn gehou word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: quarantine(en)
Nederlands: quarantaine(nl)