Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
larwe
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Hiponieme
1.2.4
Vertalings
1.3
Verwysings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
larwe
larwes
Woordafbreking
lar•we
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
dierkunde
)
'n Onvolwasse dier van 'n spesie wat gedaantewisseling ondergaan
Voorbeeldsinne
Kort nadat die eiertjies uitgebroei het kruip die jong
larwe
onder ʼn mens of troeteldier se vel in en groei dan verder.
[
1
]
Hiponieme
Maaier
,
ruspe
,
paddavis
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
larva
(en)
Nederlands
:
larve
(nl)
v
/
m
Verwysings
↑
Maroela media 2018-04-19