leenvertaling
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
leenvertaling | leenvertalings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
leenvertalinkie | leenvertalinkies |
- leen•ver•ta•ling
- (taalkunde) 'n Woord wat ontstaan het deur die dele van 'n samestelling in 'n ander taal te vertaal.
- Die woord piesangrepubliek is 'n leenvertaling van die Engelse samestelling banana republic.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|