'n Argivaris wat dokumente liasseer.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  liasseer 
Verlede Tyd  ek   het geliasseer        

  Etimologie

Van Latyn, "ligare" wat 'bind' beteken.

  Woordafbreking

li•as•seer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

In die toepaslike lêer plaas, sodat dit later weer maklik gevind kan word.

     Voorbeeldsinne

Die vakbond het hofstukke by die Arbeidshof in Kaapstad geliasseer.

     Vertalings

  Vertalings:    liasseer
Engels: file(en)