Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  loper     lopers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lopertjie     lopertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (skaak) 'n Stuk in skaak, wat enige afstand diagonaal beweeg.
  2. 'n Sleutel wat meer as een slot oopsluit, wat ook met verskillende sleutels oopsluit.
  3. Iemand wat loop.

     Afgeleide woorde

nagloper
strandloper

     Vertalings

  Vertalings:    loper
Engels: bishop(en), skeleton key(en)
Fins: lähetti(fi)