loop
- IPA: [lʊəp]
- loop
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | loop |
Verlede Tyd | ek | het geloop |
- Vorentoe beweeg (soos om te stap) of voortgang.
- Ek loop elke dag werk toe.
- Die rivier loop in die dam in.
- Die bus loop elke 15 minute.
- Die kar se enjin loop seepglad.
Vertalings: loop | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
loop | lope |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lopie | lopies |
- Die handeling van loop.
- Rivier of stroom.
- Tydperk of proses waartydens iets gebeur.
- Voorste gedeelte van 'n vuurwapen waardeur die koeël beweeg.
- Toe hy my sien, neem hy die loop.
- Die rivier se loop word deur die ruwe landskap bepaal.
- As iemand in die loop van die dag vir jou iets as 'n pand gegee het, moet jy dit vir hom teruggee as die son ondergaan.
- Maak asb. die rewolwer se loop skoon.
Vertalings: 1. Die handeling van loop. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Stroom | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Tydperk of proses waartydens iets gebeur. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Voorste gedeelte van 'n vuurwapen | |||
---|---|---|---|