lopen
Stamtye | ||
---|---|---|
lopen | liep | gelopen |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | loop | liep |
jij, u | loopt | |
hij, zij, het | loopt | |
wij, jullie, zij | lopen | liepen |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
loop! | gelopen | lopend |
- IPA: onbepaalde wys: [ˈlopən, ˈlopə]; presens: 1. persoon enkelvoud: [lop], 2. persoon enkelvoud: [lopt], 3. persoon enkelvoud: [lopt]; onvoltooid verlede tyd: [lip]; verlede deelwoord: [γ̊əˈlopə(n)]; gebiedende wys: [lop]
- Loop.
- gerig
- «We zijn toen niet naar huis gelopen»
- Ons het toe nie huis toe geloop nie.
- ongerig
- «Ik heb gelopen, niet gerend.»
- Ek het geloop, nie gehardloop nie
- Werkwoord van beweging.
- Sterke werkwoord van klas sewe.
- Meervoud van ☞ loop..