Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lugafweer      

  Woordafbreking

lug•af•weer

  Uitspraak

IPA: [lugˈafweer]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die militêre dissipline wat te make het met die vernietiging of onskadelikstelling van vyandige bedreigings wat deur die lug vlieg, soos vliegtuie, missiele, ens.
  2. 'n Woordelement wat dikwels in 'n militêre konteks gebruik word om samestellings te vorm, bv. lugafweerkannon, lugafweerwapens, ens.


     Voorbeeldsinne

Namate vliegtuie al hoe meer deur die vyand gebruik was, het lugafweer 'n al hoër prioriteit begin kry.


     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: anti-aircraft(en)
Nederlands: luchtafweer(nl)
Russies: зенитный(ru) (zenjietnie)
Japannees: 対空(ja) (taaikoe)