Lusernblomme

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lusern      

  Woordafbreking

lu•sern

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde), (landbou)   Medicago sativa, 'n aan Europa inheemse meerjarige plant wat wêreldwyd as veevoer verbou word.

     Voorbeeldsinne

Lusern se vermoë om atmosferiese stikstof (N) uit die lug te bind en om die grondstruktuur te verbeter, is welbekend.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: alfalfa(en) (VS), lucerne(en) (VK, SA, Aus, NZ)
Frans: luzerne(fr)
Nederlands: luzerne(nl)

  Verwysings

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lusern.