Maanskyn.
Enkelvoud Meervoud
  maanskyn     —  
maan•skyn
(astronomie) Die sonlig wat van die maan na die aarde reflekteer.
Boonop was dit helder maanskyn en is die Britse troepe gou deur Pretorius se verkenners gewaar.
«Dis alles maanskyn en rose.»
Alles is voorspoedig en goed.
«Dis nie alles rosegeur en maanskyn nie.»
Dis nie net geluk en plesier nie.
  Vertalings:    maanskyn
Engels: moonlight(en)
Nederlands: maanskyn(nl)