Enkelvoud Meervoud
  maatskappy     maatskappye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  maatskapytjie     maatskappytjies  
maat•skap•py
  1. 'n Handelsvereniging; geregistreerde firma wat sake doen; organisasie wat handel dryf.
  2. Samelewing; omgang van mense met mekaar.
  1. Moenie aandele in die bankrot maatskappy koop nie. Openbare maatskappye kry die afkorting "Bpk." na die naam en private maatskappye "(Edms.) Bpk."
  2. Mens en maatskappy is op mekaar aangewese.
  Vertalings:   1. 'n Handelsvereniging
Engels: company(en)
Nederlands: maatschappij(nl)
  Vertalings:   2. Die samelewing
Engels: society(en)
Nederlands: maatschappij(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor maatskappy.