mandateer
- man•da•teer
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | mandateer |
Verlede Tyd | ek | het gemandateer |
- toestemming verleen
- Ek mandateer die SAOU en die Provinsiale Uitvoerende Raad om ʼn mosie van wantroue in die hoofsekretaris sowel as die NUK ter tafel te lê aangesien ʼn vertrouensbreuk tussen my en die SAOU ontstaan het.[1]
Vertalings: mandateer | |||
---|---|---|---|