Mandjies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  -     -    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mandjie     mandjie  

  Woordafbreking

mand•jie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(gereedskap) 'n Houer van gevlegte riet, gras of draad wat van 'n handvatsel voorsien is.

     Voorbeeldsinne

Sy het die kos vir die piekniek in 'n mandjie gepak.

     Vertalings

  Vertalings:   
Middelnederlands: mande
Engels: basket(en)
Malgassies: sobiky(mg)
Nederlands: mand(nl)