Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  manier     maniere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  maniertjie     maniertjies  

  Woordafbreking

ma•nier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die handelswyse; hoe jy jou voor ander gedra.

     Voorbeeldsinne

Die manier waarop jy my aanspreek staan my nie aan nie.

     Vertalings

  Vertalings:    manier
Engels: manner(en), way(en)
Nederlands: manier(nl)