manlikheid
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
manlikheid |
Uitspraak
- IPA: [ˈmɑnlək(ɦ)əɪ̯t]
Met Arabiese letters
- مَنْلِكْهَیْدْ
Spelling tot 1909
- manlikheit, manlikheid
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die hoedanigheid van manlik wees.
- Toestand stereotipies gekenmerk deur eienskappe van 'n man, soos flinkheid, moed, dapperheid, manlike trots, ens.
- Manlike leeftyd.
- Manlike organe, penis.
Vertalings
Vertalings: manlikheid | |||
---|---|---|---|