Mannekyne.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mannekyn     mannekyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mannekyntjie     mannekyntjies  

  Woordafbreking

man•ne•kyn

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Pop waarop nuwe klere in 'n winkel ten toon gestel word; vertoonpop; winkelpop.
  2. 'n Persoon wat as model optree om klere te vertoon.

     Voorbeeldsinne

  1. Die ontwerper se nuutste reeks word op mannekyne uitgestal.
  2. Sy werk as 'n mannekyn by 'n eksklusiewe modewinkel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dress form(en), mannequin(en)
Frans: mannequin(fr)
Nederlands: paspop(nl)