Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  materiaal     materiale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  materiaaltjie     materiaaltjies  

  Woordafbreking

ma•te•ri•aal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (materiaalkunde) 'n Natuurlike of kunsmatig geproduseerde stof wat bestem is om verwerk te word tot bruikbare produkte.
  2. Die lap waarvan klere, beddegoed en gordyne gemaak is.
  3. Alles wat mens vir 'n bepaald doel nodig het; benodigdhede.

     Voorbeeldsinne

  1. Van watse materiaal is die brug gemaak?
  2. Die pajamas is van sysagte materiaal gemaak.
  3. Het sy die materiaal om jou taak te maak.

     Vertalings

  Vertalings:    materiaal
Engels: material(en), cloth(en)
Nederlands: materiaal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor materiaal.