Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  meerderheid     meerderhede  

  Woordafbreking

meer•der•heid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Groep wat binne 'n groter geheel die meeste in aantal of hoeveelheid voorkom (bv. meer as 50% in 'n groep van twee).
  2. Verskil tussen die oormag en die res.

     Voorbeeldsinne

  1. Die meerderheid het ingestem dat die nuwe voorstel die beste is.
  2. Die wenner met 53% het 'n 6% meerderheid oor die verloorder met 47% behaal.

     Antonieme

minderheid

     Vertalings

  Vertalings:    meerderheid
Engels: majority(en)
Nederlands: meerdeheid(nl)