Byvoeglike naamwoord
meeste
Die grootste hoeveelheid; meer as enige iets/iemand anders.
Oortreffende trap van baie.
Die meeste diere gebruik die energie van sonlig direk of indirek deur plante of plantvretende diere te eet.
  Vertalings:    meeste
Engels: most(en), greatest(en)
Nederlands: meeste(nl)