baie
- IPA: [ˈbɑjə, ˈbɑjəŋ], vergrotend: [miə̯ɹ], oortreffend: [ˈmiə̯stə]
- بَیِی , vergrotend: مَِیرْ , oortreffend: مَِیسْتِی
- baing, vergrotend: meer, oortreffend: meeste
Bywoord | ||
---|---|---|
Stellend | baie | |
Vergrotend | meer | |
Oortreffend | meeste |
- Erg, danig, in hoë mate; dikwels.
- Hy is baie lief vir haar.
Vertalings: baie | |||
---|---|---|---|
Telwoord |
---|
baie |
meer |
meeste |
- 'n Groot aantal; veel.
- Onbepaalde hooftelwoord.
- Hy het baie vriende gehad.
Vertalings: baie | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | baie v | baies |
(met lidwoord) | la baie | les baies |
- Hulp:IPA: [bɛ]
-
(lêer)