meer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
meer | mere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
meertjie | meertjies |
- Groot stuk water, groter as 'n dam, wat deur land omring word.
- Die Victoriameer is die grootste meer in Afrika.
Vertalings: meer | |||
---|---|---|---|
Bywoord | ||
---|---|---|
Stellend | baie | |
Vergrotend | meer | |
Oortreffend | meeste |
- Vergrotende trap van baie.
- Ek het meer lekkers as jy.
Vertalings: meer | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | meer |
Verlede Tyd | ek | het gemeer |
- In ’n hawe vasmaak.
- Die matroos meer sy boot vas. Hy het die boot vasgemeer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meer.