Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  meet 
Verlede Tyd  ek   het gemeet        
Om die vlak, omvang, grootte of ander grootheid van iets te bepaal deur van 'n geskikte instrument, maatstaf of standaard gebruik te maak.
Hulle sal die spoed van die motorvoertuig moet meet om vas te stel hoe vinnig dit kan ry.
bepaal, vasstel, peil
  Vertalings:   
Engels measure(en)