Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mergel     mergels  

  Woordafbreking

mer•gel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(grondkunde) 'n Kalkhoudende klei of leem, wat dikwels stukkies kalsiet of dolomiet bevat van gebreekte skulpies.[1]

     Voorbeeldsinne

Mergel en krytagtige afsettings was die hoofbron van kalk.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: marl(en)
Nederlands: mergel(nl)

  Verwysings