Goud word deur smelting van erts onttrek.
Enkelvoud Meervoud
  metallurgie     —  
me•tal•lur•gie
(materiaalkunde) Bestudering van die fisiese en chemiese gedrag van metale en hul mengsels (legering), asook die ontrekking van metale uit erts.
Vooruitgang in metallurgie het gelei tot die ontwikkeling van handwapens soos die Musket (roer).
metaalkunde
  Vertalings:    metallurgie
Engels: metallurgy(en)
Nederlands: metallurgie(nl)