mikologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mikologie | — |
- mi•ko•lo•gie
- (wetenskap) Die wetenskaplike studie van swamme (skimmels).
- Die biologiese vakgebied wat hom besig hou met die studie van swamme heet "swamkunde" of "mikologie" en word dikwels as 'n vertakking van plantkunde beskou, alhoewel genetiese studies bewys het dat swamme eintlik nouer verwant is aan diere as aan plante.
Vertalings: mikologie | |||
---|---|---|---|