Enkelvoud Meervoud
  moed     —  
moed
  1. Dapperheid tydens 'n moeilike of gevaarlike situasie; onverskrokkenheid.
  2. Stemming; gemoed.
  3. Op 'n goeie uitkoms vertrou.
  1. Sy moed het in sy skoene gesak toe hy die wankelende brug sien.
  2. Hy begin sy reis in goeie moed.
  3. Die span is vol moed dat hulle die kompetisie sal wen.
Hou goeie moed, die slegte kom vanself (mens moet altyd hoopvol bly).
Sy moed het in sy skoene gesink (het moed verloor).

     Homofone

moet
  Vertalings:    moed
Engels: courage(en)
Nederlands: moed(nl)