Afrikaans (af)

Werkwoord
moet

  Uitspraak

IPA: [mut]

  Werkwoord

     Betekenisse

Verplig; gedwonge wees; nie 'n keuse hê nie.

     Voorbeeldsinne

Ons moet by die rooi lig stop.

     Antonieme

moenie

     Verwante woorde

moes

     Homofone

moed

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels must(en)
Nederlands moeten(nl)
Enkelvoud Meervoud
  moet     moete, moets  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Iets noodsaakliks; wat nie oorgesien mag word nie.
  2. (minder gebruiklik) 'n Spoormerk of indruksel; litteken of blou kol op die vel.

     Voorbeeldsinne

Die koek is 'n moet!
Hy het vir weke moete op sy vel gehad.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Iets noodsaakliks
Engels must(en)
  Vertalings:   2. Drukmerk of litteken
Nederlands litteken(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [mut]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van moeten

     Voorbeeldsinne

1.: Ik moet.
1.: Jij moet.
1.: Hij, zij, het moet.