Afrikaans (af)

Werkwoord
moenie

  Werkwoord

     Betekenisse

Mag nie gebeur nie; verkorte vorm van moet nie.

     Betekenisse

Moenie die pen kou nie! (Moet nie die pen kou nie)

     Antonieme

moet

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels don't(en), do not(en)
Nederlands doe niet, je moet niet