moeg
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | moeg | moeë | ||
Vergrotend | moeër | |||
Oortreffend | moegste |
- Afgemat; vermoeid; nie krag om aan te gaan nie.
- Nie meer lus vir iets nie.
- Die mynwerker is moeg gewerk, die sweet drup van hom af.
- Ek is moeg vir jou alewige klaery.
- Moeg gebore (baie lui).
- Moeg geploeg (moeg van sukkel).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|