Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  monomeer     monomere  

  Woordafbreking

mo•no•meer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Klein molekuul wat die bousteen van 'n polimeerketting kan wees.

     Voorbeeldsinne

Die etileenmolekuul H2C=CH2 is die monomeer van poliëtileen.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: monomer(en)
Nederlands: monomeer(nl)