'n Mossel (Mytilus edulis)

Afrikaans (af)

  Etimologie

Sedert 1253 in Middelnederlands as mossele opgeteken. Van Latyn musculus (muisie).[1]
Enkelvoud Meervoud
  mossel     mossels  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weekdiere) 'n Tweekleppige wat tot die familie   Mytilidae behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek was nog altyd lief vir mossels, veral 'n dik geurige mossel-chowder gemaak met vars mossels, is 'n gunsteling van my.[2]

     Hiponieme

Swartmossel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mussel(en)
Nederlands: mossel(nl) v/m
Russies: мидия(ru) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mossel.

  Verwysings