Seesterre op swartmossels in Castle Rocks

Afrikaans (af)

  Etimologie

swart +‎ mossel
Enkelvoud Meervoud
  swartmossel     swartmossels  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weekdiere)   Choromytilus meridionalis 'n Tweekleppige skulpdier wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

  1. Daar is baie min seekosse as wat met swartmossels gemaak kan word.[1]

     Hiperonieme

Mossel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: black mussel(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartmossel.

  Verwysings