Oesters is weekdiere

Afrikaans (af)

  Etimologie

week +‎ dier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (biologie) 'n Ongewerwelde dier wat tot die filum   Mollusca behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Weekdiere is dus ongewerwelde (ruggraatlose) diertjies met sagte lywe wat in 'n groep saam geklassifiseer word.[1]

     Sinonieme

Mollusk

     Hiponieme

Seekat, slak, naakslak, landslak, kewerslak, mossel, oester, inkvis, pylinkvis, nautilus, perlemoen

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mollusc(en)
Nederlands: weekdier(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor weekdier.

  Verwysings