Inkvisse

Afrikaans (af)

  Etimologie

ink +‎ vis

  Woordafbreking

ink•vis
Enkelvoud Meervoud
  inkvis     inkvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  inkvissie     inkvissies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(weekdiere) 'n Ongewerwelde dier wat tot die klas   Cephalopoda behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Een verslag toon dat inkvisse hulle velkleur en -tekstuur binne sekondes volgens ’n wye verskeidenheid patrone kan verander.[1]

     Sinonieme

Koppotige

     Hiponieme

Seekat, pylinkvis, nautilus

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: inktvis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor inkvis.

  Verwysings