Die tjokka, 'n pylinkvis
pyl +‎ inkvis
pyl•ink•vis
Enkelvoud Meervoud
  pylinkvis     pylinkvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pylinkvissie     pylinkvissies  
  1. (weekdiere) 'n Koppotige wat tot die orde   Teuthida behoort.
  2. (weekdiere) Die gewone pylinkvis   Sepia vermiculata
  1. ʼn Yslike pylinkvis het by Britanniabaai in St Helenabaai aan die Weskus uitgespoel.[1]
Tjokka
  Vertalings:   
Engels: squid(en)
Nederlands: pijlinktvis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pylinkvis.