Die vinne van 'n vis:
(1) borsvinne (gepaar), (2) bekkenvinne (gepaar), (3) dorsale vin,
(4) vetvin, (5) anale vin, (6) stertvin
Enkelvoud Meervoud
  vis     visse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vissie     vissies  
Hulp:IPA: [ˈfəs]
    
(lêer)
  1.   Pisces, 'n gewerwelde dier met kiewe wat in die water leef.
  2. Die vleis van 'n vis.
  1. As gevolg van die oorvloedige visvangste, word sommige visse al skaarser.
  2. Vis word beskou as breinkos.
igtioloog, igtiologie, viskundige, viskunde
«Soos 'n vis op droë grond.»
Magteloos wees.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vis.
  Vertalings:   
Engels: fish(en)
Esperanto: fiŝo(eo)
Nederlands: vis(nl)