vissie

'n Seun met 'n klein vissie op sy hand.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vis     visse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vissie     vissies  

  Woordafbreking

vis•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein vis.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vissie.