perlemoen
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
perlemoen | perlemoene |
- Van Latyn, mater perlarum, moeder van die pêrel
- per•le•moen
- (weekdiere), Haliotis midae, 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom.
- Hulle het die personeel deursoek en perlemoen, asook gaarmaak- en droogtoerusting aangetref.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perlemoen.