'n Kewerslak

Afrikaans (af)

  Etimologie

kewer +‎ slak

  Woordafbreking

ke•wer•slak
Enkelvoud Meervoud
  kewerslak     kewerslakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kewerslakkie     kewerslakkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weekdiere) 'n Weekdier wat to die klasse   Placophora behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Kewerslakke is planteters wat met 'n raspertong die wiere van die rotse skraap.

     Sinonieme

Blouruggie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chiton(en)
Nederlands: keverslak(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kewerslak.