Enkelvoud Meervoud
  muitery     muiterye  
mui•te•ry
(militêr) 'n Opstand van laer militêre teen hulle bevelhebbers
Op 24 Junie 2023 beskuldig Vladimir Poetin Jevgenij Prigozjin van muitery.
  Vertalings:   
Engels: mutiny(en)
Nederlands: muiterij(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor muitery.