Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  munisipaliteit     munisipaliteite    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  munisipaliteitjie     munisipaliteitjies  

  Woordafbreking

mu•ni•si•pa•li•teit

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.

     Voorbeeldsinne

Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: municipality(en)
Frans: commune(fr)
Nederlands: gemeente(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor munisipaliteit.